Wat rym met “Niel”?

As ek ooit weer in die hoërskool moet wees en daai stupid LO-opstel moet skryf oor wie is die most influential persoon in jou lewe, sal ek ‘n baie moeilike tyd hê om te besluit, maar Niel van Eeden sal definitief een van die mense bo-aan my lysie wees. Toe ek begin swot het, hetContinue reading “Wat rym met “Niel”?”

(T)ussen (GJ)ou en My (deel 5)

…vervolg… Voorheen het ek nou uiteindelik semi-suksesvol die oorgang van student-wees na “grootmens” gemaak. Ek het nog steeds daardie Januarie WEER gaan Jool, en ek het nog steeds ‘n paar keer in Potch gaan kuier, want die student in my gaan vir lank nie doodgaan nie; dit is al waarin ek nog ooit regtig goedContinue reading “(T)ussen (GJ)ou en My (deel 5)”

For the Love of the Station

Solank as wat ek kan onthou was ek nog altyd ‘n entertainer; ek is mal daaroor om mense te laat lag, huil, kwaad raak en dink. Ek is mal daaroor om mense te laat voel. Vandat ek ‘n sielkundige begin sien het, het ek tot die afleiding gekom dat ek dit vir die grootste deelContinue reading “For the Love of the Station”