Grootword hou nooit op nie.

Ek is al vir ‘n rukkie huiwerig om iets “diep” of “persoonlik” te deel. Nie omdat ek nie wil nie, maar omdat ek nie wil hê mense moet dink ek sulk en moan nie, en toe besef ek sopas, dis MY flippen blog. So, ek gaan doen net wat ek wil. Hierdie volgende verhaal gaanContinue reading “Grootword hou nooit op nie.”

(T)ussen (GJ)ou en My (deel 5)

…vervolg… Voorheen het ek nou uiteindelik semi-suksesvol die oorgang van student-wees na “grootmens” gemaak. Ek het nog steeds daardie Januarie WEER gaan Jool, en ek het nog steeds ‘n paar keer in Potch gaan kuier, want die student in my gaan vir lank nie doodgaan nie; dit is al waarin ek nog ooit regtig goedContinue reading “(T)ussen (GJ)ou en My (deel 5)”

(T)ussen (GJ)ou en My (deel 3)

…vervolg… Op 13 Desember 2015, toevallig ook my nefie, Adam, se vyf-en-twintigste verjaarsdag, was ek vir die tweede keer in my lewe in ‘n amptelike verhouding (die eerste een met ‘n seuntjie). Voor ek verder gaan moet ons eers gesels oor die age-gap. GJ is gebore in April 1986; Ek in Desember 1992; dit plaasContinue reading “(T)ussen (GJ)ou en My (deel 3)”