Grootword hou nooit op nie.

Ek is al vir ‘n rukkie huiwerig om iets “diep” of “persoonlik” te deel. Nie omdat ek nie wil nie, maar omdat ek nie wil hê mense moet dink ek sulk en moan nie, en toe besef ek sopas, dis MY flippen blog. So, ek gaan doen net wat ek wil. Hierdie volgende verhaal gaanContinue reading “Grootword hou nooit op nie.”

For the Love of the Station

Solank as wat ek kan onthou was ek nog altyd ‘n entertainer; ek is mal daaroor om mense te laat lag, huil, kwaad raak en dink. Ek is mal daaroor om mense te laat voel. Vandat ek ‘n sielkundige begin sien het, het ek tot die afleiding gekom dat ek dit vir die grootste deelContinue reading “For the Love of the Station”