(T)ussen (GJ)ou en My (deel 5)

…vervolg… Voorheen het ek nou uiteindelik semi-suksesvol die oorgang van student-wees na “grootmens” gemaak. Ek het nog steeds daardie Januarie WEER gaan Jool, en ek het nog steeds ‘n paar keer in Potch gaan kuier, want die student in my gaan vir lank nie doodgaan nie; dit is al waarin ek nog ooit regtig goedContinue reading “(T)ussen (GJ)ou en My (deel 5)”

(T)ussen (GJ)ou en My (deel 4)

…vervolg… Die storie het laas geëindig na GJ vir my vertel het hy is nie lief vir my nie, en as gevolg daarvan het ek my sakgeld (en nog meer) gaan uitgee op Tassenberg en goeie geselskap by Mystics, en moes Marike vir my geld leen. Van hier af raak die storie vir so kortContinue reading “(T)ussen (GJ)ou en My (deel 4)”

(T)ussen (GJ)ou en My (deel 3)

…vervolg… Op 13 Desember 2015, toevallig ook my nefie, Adam, se vyf-en-twintigste verjaarsdag, was ek vir die tweede keer in my lewe in ‘n amptelike verhouding (die eerste een met ‘n seuntjie). Voor ek verder gaan moet ons eers gesels oor die age-gap. GJ is gebore in April 1986; Ek in Desember 1992; dit plaasContinue reading “(T)ussen (GJ)ou en My (deel 3)”