Hêppie Hour

“Health Retreat” dag 2-4! Vrydag oggend was ek 05:30 klokslag wakker gemaak om my bloeddruk te neem. Ek is ook in kennis gestel dat ek vir bloedtoetse moet gaan so ek mag nie ontbyt eet voor dit gedoen is nie. Ek het summier opgestaan, gestort, my mooi-moois aangetrek, bed opgemaak, waterbottels volgemaak en op aandagContinue reading “Hêppie Hour”

(T)ussen (GJ)ou en My (deel 6)

…vervolg… Die volgende gedeelte van die verhaal speel so bietjie all over the place af. Na die eerste keer wat ek gedink het ek gaan verloof raak het verskriklik baie dinge gebeur met overlapped timelines. Bear with me. Na die Kaap-vakansie het ek dit baie duidelik aan GJ gemaak dat hy het die geleentheid vanContinue reading “(T)ussen (GJ)ou en My (deel 6)”

Grootword hou nooit op nie.

Ek is al vir ‘n rukkie huiwerig om iets “diep” of “persoonlik” te deel. Nie omdat ek nie wil nie, maar omdat ek nie wil hê mense moet dink ek sulk en moan nie, en toe besef ek sopas, dis MY flippen blog. So, ek gaan doen net wat ek wil. Hierdie volgende verhaal gaanContinue reading “Grootword hou nooit op nie.”