‘n Dag in die lewe…

Ek is nou al ‘n week op my “Health Retreat”. ‘n Week en een dag, om presies te wees. Hulle hou mens ongelooflik besig met allerhande klasse en kursusse, doktersafsprake en sielkundiges. Die sielkundige wat ek hier sien is Tania Oosthuyzen. Vir die eerste twee dae het ek nie regtig baie van haar gehou nie.Continue reading “‘n Dag in die lewe…”