Hêppie Hour

“Health Retreat” dag 2-4! Vrydag oggend was ek 05:30 klokslag wakker gemaak om my bloeddruk te neem. Ek is ook in kennis gestel dat ek vir bloedtoetse moet gaan so ek mag nie ontbyt eet voor dit gedoen is nie. Ek het summier opgestaan, gestort, my mooi-moois aangetrek, bed opgemaak, waterbottels volgemaak en op aandagContinue reading “Hêppie Hour”