(T)ussen (GJ)ou en My (deel 3)

…vervolg… Op 13 Desember 2015, toevallig ook my nefie, Adam, se vyf-en-twintigste verjaarsdag, was ek vir die tweede keer in my lewe in ‘n amptelike verhouding (die eerste een met ‘n seuntjie). Voor ek verder gaan moet ons eers gesels oor die age-gap. GJ is gebore in April 1986; Ek in Desember 1992; dit plaasContinue reading “(T)ussen (GJ)ou en My (deel 3)”

(T)ussen (GJ)ou en My (deel 2)

…vervolg… Voorheen het ek vertel van hoe ek uiteindelik vir GJ geswendel het uit petrolgeld uit, hoe ons mekaar uiteindelik ontmoet het en hoe ek dadelik besef het dat hierdie is nie iets wat ek gaan kan ignoreer nie… Dit was teen die tyd omtrent so 8 November gewees. Ons het lekker begin chat (ekContinue reading “(T)ussen (GJ)ou en My (deel 2)”

“Wat is hierdie koeldrank-drink-knoppie op die remote?”

Merlene Greyvenstein is een van daai mense wat snaaks is sonder dat hulle probeer (ook sonder dat hulle dit weet). Sy maak alewig die absurdste opmerkings wat my en klomp ander laat lag tot ons pyn, en dan nog so bietjie meer, maar ‘n stand-up comedian is sy nie. Sy is ‘n ongelooflike sterk vrouContinue reading ““Wat is hierdie koeldrank-drink-knoppie op die remote?””