Blogs

‘n Dag in die lewe…

Ek is nou al ‘n week op my “Health Retreat”. ‘n Week en een dag, om presies te wees. Hulle hou mens ongelooflik besig met allerhande klasse en kursusse, doktersafsprake en sielkundiges. Die sielkundige wat ek hier sien is Tania Oosthuyzen. Vir die eerste twee dae het ek nie regtig baie van haar gehou nie.Continue reading “‘n Dag in die lewe…”

Hêppie Hour

“Health Retreat” dag 2-4! Vrydag oggend was ek 05:30 klokslag wakker gemaak om my bloeddruk te neem. Ek is ook in kennis gestel dat ek vir bloedtoetse moet gaan so ek mag nie ontbyt eet voor dit gedoen is nie. Ek het summier opgestaan, gestort, my mooi-moois aangetrek, bed opgemaak, waterbottels volgemaak en op aandagContinue reading “Hêppie Hour”

waan-SIN

It’s been a while. Ek is stadig besig om weer terug te kom na my ou self toe, en hierdie eerste skrywe in maande gaan meer insig gee oor waarom presies ek verdwyn het. Hierdie verhaal is lank, soos altyd, maar – ook soos altyd – dis my blog en ek sal skryf so baieContinue reading “waan-SIN”

Wat rym met “Niel”?

As ek ooit weer in die hoërskool moet wees en daai stupid LO-opstel moet skryf oor wie is die most influential persoon in jou lewe, sal ek ‘n baie moeilike tyd hê om te besluit, maar Niel van Eeden sal definitief een van die mense bo-aan my lysie wees. Toe ek begin swot het, hetContinue reading “Wat rym met “Niel”?”

Loading…

Something went wrong. Please refresh the page and/or try again.


Follow My Blog

Get new content delivered directly to your inbox.

%d bloggers like this: