Home

Een, Twee, Drie.

Blog Myself!

Een van die dinge wat ek nog altyd wou doen was om te skryf. My sielkundige (haha, ja ek sien ‘n sielkundige) het vir my gesê om ‘n blog te begin waarin ek stories vertel oor die wêreld, vir die wêreld.

So… here I go!

Stories

Wat Gaan Aan?


Ek is ‘n onderwyser; deels omdat ek te lui was om harder te werk vir ander opsies, maar meestal net omdat ek ongelooflike hoop het vir ons toekoms en graag deel daarvan wil wees.

Ek het ‘n fantastiese kêrel/verloofde/ons-sou-al-getroud-wees-maar-Covid19; GJ (Soms noem ek hom Gert). Ek het ook twee honde; Bismarck en Remus, en ‘n kat; Stella.

My vriende is ‘n moerse deel van my hart en my lewe en ek sal oorlog maak vir almal van hulle, al hou ek nie van baklei nie!

#WorldWarMe

Verhale van die wêreld, vir die wêreld.